Ons snorkel die Groot Koraalrif van Australie


Hoë resolusie foto wat ek geneem het van 'n Mushroom Koraal.




Om na die volle foto/skyfievertoning van ons besoek aan die "Great Barrier" Koraalrif te kyk, kliek op die volgende skakel:

Great Barrier Reef Snorkel 2010

en druk dan dadelik die F-11 knoppie op die sleutelbord om dit vol skerm te maak. Julle sal ook dalk aan die onderkant die spoed van die vertoning bietjie stadiger moet maak.

Alternatiewelik kan julle na die volle gallery van fotos kyk deur op hierdie FOTO GALERY skakel te kliek.

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings