Saturday, November 10, 2012

Uitsig vanaf North Head naby Manly

(Skakel na hierdie inskrywing)

Ons het vrydag die volgende uitsig vanaf North Head in Sydney gehad.  Dit was 'n heerlike aand en daar was 'n magdom seilbote in Sydney Hawe.







Hier is die uitsig vanaf die strand in Manly se rigting.





Op die grond voor ons het 'n Kookaburra gesit en kos soek.



Ek het ons pad terug vir julle afgeneem.  Die 36 minute het ek verkort na 6 minute. Vir ingeval julle bekommerd was - beide my hande was op die stuurwiel.



Die musiek is van John Williamson, hy is so eie aan Australie as Leon Schuster is van Suid Afrika.

1 comment:

  1. You can't get more Ozzie than John Williamson Just love him!!!!

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings