Thursday, November 08, 2012

Lente fotos in die Mount Tomah Blue Mountains botaniese tuin

Op 15 September was ons een dag by die Mount Tomah botaniese tuin waaroor ek al voorheen ge-blog het.  Ek neem altyd die pragtigste blommefotos daar.  Dit staan as die winter plante vleuel bekend van die Royal Botaniese Tuine wat in Sydney stad is.  Julle sal heelwat plante vanuit Suid Afrika ook hier herken.

Mount Tomah vind jy as jy die Kurrajong pad neem na Richmond in 'n Noord Westelike rigting deur die appelboorde op die "Bells Line of Road" (...ek weet, dis 'n eienaardige naam vir 'n pad) in die rigting van Bilpin.

Kyk na my Google Plus album.
Of die volgrootte "slideshow".


No comments:

Post a Comment

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings