Monday, February 15, 2010

Valentynsdag by die Ysskaatsbaan


Met die Vancouver 2010 Winter Olimpiese Spele wat hierdie naweek in Kanada afgeskop het, waag ek dit om 'n kort video van ons manewales op Valentynsdag by die ysskaatsbaan hier in die Hills vir julle op te laai.





2 comments:

  1. Hello Mensies, Ek het 'n award vir jou blog, gee my so 'n rukkie dan kan jy dit kom haal by my blog... Our Slice of Heaven. Sien jou later ... groete vir almal by die huis.

    ReplyDelete
  2. Nuwe sosiale netwerk by http://www.aapstert.com

    Op Aapstert kan jy jou eie profiel skep en met ander Afrikaners klets en bespreek. Jy kan ook die toeps gebruik om musiek, boeke en flieks te gradeer, skakels by te voeg, die musiek databasis te opdateer en nog vele meer. Sien jou daar!

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings