Thursday, May 24, 2007

Ons sit nou gestewel en gespoor op Jhb Internasionaal en wag om te vertrek op QF064 na Sydney

Ons klim 17h25 op die vliegtuig. Groete aan almal wat ons so baie liefhet.

1 comment:

  1. Sterkte met julle aankoms in n nuwe land.
    Ek het gister op julle blog afgekom en is ook in die proses om na Australie te gaan - nog maar in die begin fase.
    Baie dankie vir die detail wat jy weergee.Ek glo dit kan van groot hulp wees.
    TTP

    ReplyDelete

Los vir my n boodskap...komaan wees n sport !
Ek lees alle kommentaar eers voor ek dit publiseer.

Note: Only a member of this blog may post a comment.

Kontak my gerus...

Kontak my as julle wil deur 'n "Comment" by enige post te maak met julle email adres daarin. Ek kry alle "comments" as email voor dit gepubliseer word en sal nie enige telefoonnommers of email adresse op die blog laat kom nie maar dit slegs gebruik om julle te kontak. Groete.

Die mees populêre inskrywings